Helpende Hand se eerste motorfietstak, Zetske van Pletzen praat oor wintermodes en Sandra Prinsloo gesels oor PG du Plessis

Sandra Prinsloo praat oor die geliefde Afrikaanse skrywer, PG du Plessis, wat in Julie sy tagtigste verjaardag vier.

Sandra Prinsloo praat oor die geliefde Afrikaanse skrywer, PG du Plessis, wat in Julie sy tagtigste verjaardag vier.

Allegaartjie 99 – Donderdag 19 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie gesels Johan Boning oor Helpende Hand se eerste motorfietsryerstak, Zetske van Pletzen vertel ons van haar modereeks vir die winter en Sandra Prinsloo praat oor die skrywer, PG du Plessis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae