Helpende Hand se Skooltassieprojek, Bloed Broers en die nuwe Lieflinge

hykie-berg-neels-van-jaarsveld-gustav-gerdener-altus-theart-bloedbroers

Die akteurs van Deon Opperman se nuwe televisiereeks “Bloedbroers”. V.l.n.r. Hykie Berg, Neels van Jaarsveld, Gustav Gerdener en Altus Theart. Foto: Burger Meyer

Allegaartjie 210: Vrydag 21 November 2014

In hierdie Allegaartjie: Anel du Preez vertel jou meer van Helpende Hand se Skooltassieprojek wat hierdie maand afskop, ons gaan maak ʼn draai op die stel van die nuwe televisiereek, Bloed Broers, en die nuwe Lieflinge, Rudi Claase en Charné Hugo, kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae