Hofsaak vir Afrikaanse wetgewing en Tania Ueckermann se oudio-boek

Alana Bailey van AfriForum praat oor 'n hofsaak wat veg vir wetgewing in al elf die amptelike landstale. Foto: Argief.

Alana Bailey van AfriForum praat oor ‘n hofsaak wat veg vir wetgewing in al elf die amptelike landstale. Foto: Argief.

Allegaartjie 143 – Woensdag 20 Augustus 2014

In vandag se Allegaartjie: Ons bespreek ʼn hofsaak wat eis om alle wetgewing in al elf die amptelike landstale gepubliseer te kry en Tania Ueckermann gesels oor haar oudio-boek, Moeg Geploeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae