Hoor-Hoor se nuwe reeks, Corlea Botha by Die Blou Hond en Francois van Coke se solo-album

Corlea-Botha-by-Noot-vir-Noot

Corlea Botha was die gaskunstenaar tydens Noot vir Noot se 600ste program. Foto: Corlea se Facebook-blad.

Allegaartjie 219: Donderdag 4 Desember 2014

In vandag se Allegaartjie: Burger Meyer praat met Frankie du Toit oor die nuwe seisoen van die musiekprogram, Hoor-Hoor, en Grietjie Prinsloo gesels met Corlea Botha oor haar vertoning by Die Blou Hond teater en kuier saam met Francois van Coke, wat praat oor sy solo-album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae