Ilse Salzwedel bespreek haar boek en Deon Meiring praat oor sy musiekprojek

Ilse-Salzwedel-Van-sprokie-tot-tragedie-in-die-kollig

Ilse Salzwedel praat oor die boek wat sy geskryf het oor die gebeure rondom die Oscar Pistorius hofsaak. Foto: penguinbooks.co.za

Allegaartjie 175: Vrydag 3 Oktober 2014

In hierdie Allegaartjie: Ilse Salzwedel praat oor haar boek, Van Sprokie tot Tragedie in die Kollig, wat die gebeure rondom die Oscar Pistorius-saak ondersoek, en Deon Meiring praat oor sy solo-projek, Die Slaapkamersessies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae