Ilse Salzwedel praat verder oor haar boek en Hans du Plessis se Inboekeling

Allegaartjie 180: Vrydag 10 Oktober 2014

Ilse-Salzwedel-Van-sprokie-tot-tragedie-in-die-kollig

Ilse Salzwedel gesels vandag verder oor twee besonderse hoofstukke uit haar boek. Foto: penguinbooks.co.za

In hierdie Allegaartjie gesels ons verder met Ilse Salzwedel oor haar boek, Van Sprokie tot Tragedie in die Kollig. Sy verduidelik hoe sy sosiale media oor die Oscar Pistorius saak ervaar het. Susan Lombaard gesels ook met Hans du Plessis oor sy nuwe boek, Inboekeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae