Podcast: Play in new window

Ons skop af met ‘n nuwe gesprekreeks wat fokus op die tiener. Annatjie van Zyl van Tall Trees opleiding praat oor die volgende paar weke oor dié jongmense. Foto: parentdish.co.uk
Allegaartjie 131 – Maandag 4 Augustus 2014
In vandag se Allegaartjie: In My Gesin word die inskiklike interaksiestyl van ouers bespreek, ons begin ʼn nuwe gesprekreeks oor tieners en ons vind uit wat jy kan doen om kinders met kanker te help.