Internasionale Strand Skoonmaakdag en Dewald Wasserfall se nuwe musiek

Dewald-Wasserfall-Ek-En-Jy

Dewald Wasserfall se nuwe album is onlangs vrygestel en hy gesels met Esté Meyer Jansen oor sy musiek. Foto: Dewald Wasserfall se Facebook-blad.

Allegaartjie 183: Woensdag 15 Oktober 2014

In hierdie Allegaartjie: Douw Steyn van Plastics SA praat oor die sukses van hierdie jaar se Internasionale Strand Skoonmaakdag en Dewald Wasserfall kuier ook in die ateljee. Hy gesels met Esté Meyer Jansen oor sy nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Geen kommentaar

Paul ·

Ek is nie verbaas dat Wasserfall sal sê die klank van sy nuwe album is meer “internasionaal” nie… Hy kry immers die woorde en wysie van “Gebore om te lewe” net so by die Duitse groep “Unheilig” se “Geboren um zu leben”. Word enige erkenning aan die bron gegee?

Do me a favour, create something new! (Of gee erkenning as jy nie kan nie.)

Ten minste is hy nie oneerlik oor die kommersiële aard van sy musiek nie.

Paul ·

Hahaha, op Wasserfall se webwerf word die outeurs van die lied as (Der Graff / Verlage / Dewald Wasserfall / Johan Vorster /Christoph Kotzé) aangegee.

In die eerste plek, dis nie “Der Graff” nie, maar “Bernd Heinrich Graf” wat die hoofsanger van Unheilig is. Sy bynaam is “Der Graf”, met een “f”. In die tweede plek, jy word nie sommer ‘n skrywer van ‘n liedjie wat jy net vertaal het nie! Om “Wasserfall, Vorster en Kotzé” sommer net so langs Graf en Verlage se name te sit, is ‘n belediging.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.