Jaco Jacobs se jeugboek en Snotkop se nuutste album

Snotkop praat oor sy nuutste album. Foto: Snotkop se Facebook-klub.

Snotkop praat oor sy nuutste album. Foto: Snotkop se Facebook-klub.

Allegaartjie 110 – Vrydag 4 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons praat met die skrywer Jaco Jacobs wat pas genomineer is vir ʼn Found in Translation toekenning en Snotkop kuier in die ateljee en gesels oor sy nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae