Jakaranda landbouskou, ‘n besonderse luiperd en Anna Davel praat oor PG du Plessis

Liana en haar besonderse boetie, Madiba, speel voor die fotograwe. Hier kan ‘n mens duidelik die verskil tussen die gewone luiperd en die groot kat met eritrisme. Foto: Esté Meyer Jansen.

Liana en haar besonderse boetie, Madiba, speel voor die fotograwe. Hier kan ‘n mens duidelik die verskil tussen die gewone luiperd en die groot kat met eritrisme. Foto: Esté Meyer Jansen.

Allegaartjie 109 – Donderdag 3 Julie 201

In hierdie Donderdag se Allegaartjie: Ons vind meer uit oor vanjaar se Jakaranda Landbouskou, Esté Meyer Jansen gaan maak ʼn draai by Akwaaba Lodge om besonderse luiperd te ontmoet en Anna Davel praat oor die skrywer, PG du Plessis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae