Jans Rautenbach praat rolprente en die sanger Colin Dee

Jans Rautenbach praat oor sy eerste rolprent in dertig jaar. Foto: Burger Meyer

Jans Rautenbach praat oor sy eerste rolprent in dertig jaar. Foto: Burger Meyer

Allegaartjie 170: Vrydag 26 September 2014

In hierdie Allegaartjie: Burger Meyer gesels met die vader van Afrikaanse kunsfilms, Jans Rautenbach, en die sanger Colin Dee kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Geen kommentaar

Denise McLoughlin ·

Ons die Kyknet kykers wat net die kleiner DSTV pakket het en nie die volle DSTV nie, word nou lelik uitgesluit by Kyknet se 15-jarige verjaarsdagviering waartydens ‘n ekstra kanaal nl Flieknet beskikbaar gestel word oor die feesgety. Ek noem dit diskriminasie en is regtig nie regverdig nie. Ons het ook deel aan Kyknet , het ook die kanaal gekies weliswaar as deel van ‘n goedkoper pakket, maar dis onaanvaarbaar dat ons nie al die heerlike Afrikaanse flieks sal kan kyk nie!
Help asb om hierdie saak onder ander Kyknet kykers se aandag te bring. Ek het dit ook geskryf op facebook en twitter en sommer vir rsg en Leon van Nierop die fliek-fundi ook!
Hoop iet gaan iewers help om Kyknet en DSTV tot ander insigte te bring!
Dankie
Denise

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.