Kinders moet risiko neem en die verhoogproduksie Gepiekel

henrietta-gryffenberg-marie-pentz-gepiekel-aardklop

Marie Pentz  en Henriette Gryffenberg by ‘n repetisie van die produksie, Gepiekel. Die teaterstuk is by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Foto: Burger Meyer

Allegaartjie 176: Maandag 6 Oktober 2014

In Maandag se Allegaartjie: Jannie Putter verduidelik waarom kinders risiko’s moet neem en bespreek depressie by kinders en Burger Meyer gaan maak ʼn draai by ʼn repetisie van die verhoogproduksie, Gepiekel, wat ook hierdie week by Aardklop te sien is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae