Koelkop ouerskap en Steve Hofmeyr se Toeka 3

Steve-Hofmeyr-Toeka3

Steve Hofmeyr verduidelik wat jy gaan hoor op sy nuwe album, getiteld Toeka 3. Foto: Steve Hofmeyr se Facebook-blad.

Allegaartjie 181: Maandag 13 Oktober 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie: Jannie Putter bespreek koelkop ouerskap en te veel druk en Burger Meyer praat met Steve Hofmeyr oor sy album, Toeka 3.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae