Konflik in gesinne, Immergroen se boeliebeleid en die Skoon SA-veldtog

Immergroen het 'n boeliebeleid vir skole saamgestel. Foto: Argief.

Immergroen het ‘n boeliebeleid vir skole saamgestel.  Die beleid gee onderwysers en ouers leiding oor hoe om ‘n boelie, die slagoffer en toeskouers te hanteer. Foto: Argief.

Allegaartjie 91 – Maandag 9 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor konflik in die gesin, hoor meer van Immergroen se boeliebeleid vir skole en Esmarie Prinsloo het meer gaan uitvind oor AfriForum se Skoon SA-veldtog op sosiale media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae