Konsert vir vrywilligers en motorfietsryers hou fondsinsameling vir Rustenburg

Pedro Kruger gesels met Burger Meyer oor die Want Ons Kan konsert vir vrywilligers.

Pedro Kruger gesels met Burger Meyer oor die Want Ons Kan konsert vir vrywilligers.

Allegaartjie 118 – Woensdag 16 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons gesels met Pedro Kruger oor die Want Ons Kan projek vir vrywilligers en Johan Boning van Helpende Hand se motorfietsklub praat oor dié tak se fondsinsamelingsdag vir die Rustenburg-omgewing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae