Koormusiek, Riaan Cruywagen maak nog ‘n album en Willie Strauss gesels kos

Riaan Cruywagen praat met Burger Meyer oor sy tweede gunsteling treffers album.

Riaan Cruywagen praat met Burger Meyer oor sy tweede gunsteling treffers album.

Allegaartjie 97 – Dinsdag 17 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie: Michael Barrett gesels oor sy nuutste koormusiek-uitvoering, ons het Riaan Cruywagen uitgevra oor sy tweede album en kuier ook saam met Willie Strauss, wat gesels oor sy konserte en kosmaak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae