Koos de la Rey in die 1914 Rebellie en sendingwerk in die Midde-Ooste


Jackie Grobler bespreek die rol van die boere-generaal, Koos de la Rey in die 1914 Rebellie. Foto: Argief.

Jackie Grobler bespreek die rol van die boere-generaal, Koos de la Rey, in die 1914 Rebellie. Foto: Argief.

Allegaartjie 164: Donderdag 18 September 2014

In vandag se Allegaartjie: Die historikus, Jackie Grobler, verduidelik wat Koos de la Rey se rol in die 1914 Rebellie was en ons gesels met Nico en Corné Liebenberg oor die sendingswerk wat hulle in die Midde-Ooste doen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.