Kortgebaker, halfaampie en orgaanskenking

'n Skermskoot uit 'n advertensie van die Orgaanskenkingstigting. Foto: Argief.

‘n Skermskoot uit ‘n advertensie van die Orgaanskenkingstigting. Foto: Argief.

Allegaartjie 172: Dinsdag 30 September 2014

In vandag se Allegaartjie: In ons weeklikse Taaltoffie gesprek bespreek Susan Lombaard woorde soos kortgebaker en halfaampie en Esté Meyer Jansen doen verslag oor die tekort van orgaanskenkers.

Klik hier om ‘n orgaanskenker te word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae