Kragdag en tegnologie in die klaskamer

Die Afrikaanse alternatiewe energie ekspo, Kragdag, sal vanjaar oor twee dae strek. Luister na vandag se Allegaartjie om meer hieroor uit te vind. Foto: Kragdag Facebook-blad.

Die Afrikaanse alternatiewe energie ekspo, Kragdag, sal vanjaar oor twee dae strek. Luister na vandag se Allegaartjie om meer hieroor uit te vind. Foto: Kragdag Facebook-blad.

Allegaartjie 88 – Woensdag 4 Junie 2014

In hierdie Woensdag se Allegaartjie vertel ons jou alles van vanjaar se Kragdag Ekspo en Seminaar en ons praat vir oulaas met Jopie Maasden oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae