Krisis in die platinumgordel en Steyn de Wet se musiekvideo

Steyn de Wet gesels oor sy nuutste musiekvideo vir die liedjie, Maanligwandelaar.

Steyn de Wet gesels oor sy nuutste musiekvideo vir die liedjie, Maanligwandelaar. Foto: Steyn de Wet Facebook-blad.

Allegaartjie 89 – Donderdag 5 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou nog ʼn verslag oor die situasie in die platinumgordel: Burger Meyer het ʼn draai in Rustenburg en Mooinooi gaan maak om met die inwoners te gesels. Ons praat ook met die liedjieskrywer en sanger, Steyn de Wet, oor sy nuutste musiekvideo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae