Kuns- en arbeidsterapeute kom bymekaar en NRG is in die ateljee

Die manne van die musiekgroep, NRG, praat oor hulle nuuste album, Roulette. Foto: NRG - Energie se Facebook-blad.

Die manne van die musiekgroep, NRG, praat oor hulle nuuste album, Roulette. Foto: NRG – Energie se Facebook-blad.

Allegaartjie 124 – Donderdag 24 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Die dramaterapeut, Marlize Swanepoel, praat oor ʼn konferensie wat kuns- en arbeidsterapeute, asook ander verwante psigoterapeute bymekaar gebring het om te gesels oor transformasie in die geestesgesondheidsorg, en ons kuier by die manne van die musiekgroep, NRG.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae