Podcast: Play in new window
Allegaartjie 193: Woensdag 29 Oktober 2014
In hierdie Allegaartjie kuier ons by die Suid-Afrikaanse koning van komedie, Leon Schuster, en die manne van die kitaarduo, CH2, maak ʼn draai in die ateljee en gesels oor hulle nuutste album propvol Afrikaanse nostalgie.