Podcast: Play in new window

Leon Schuster praat met Grietjie Prinsloo oor sy sukses as die komedie koning van Suid-Afrika. Foto: dstv.com
Allegaartjie 194: Donderdag 30 Oktober 2014
In hierdie Allegaartjie kuier ons verder by die Suid-Afrikaanse koning van komedie, Leon Schuster, en gesels met die gospelsangeres, Gwendoline Kriek, oor haar nuutste kinderalbum