Leon van Nierop se boek en Nico Scheepers as regisseur

Leon-van-nierop-ballade-vir-n-enkeling

Leon van Nierop gesels oor die sukses van sy boek, Ballade vir ‘n Enkeling. Foto: Argief

Allegaartjie 189: Donderdag 23 Oktober 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie hervat ons die gesprek met Leon van Nierop oor sy boek Ballade vir ʼn Enkeling en ons gesels met jong talentvolle regisseur Nico Scheepers wat tydens gehore aan die gons gehad het met die produksie Wentel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae