Liefde Wen en welwillendheid met Elizma Theron

Bouwer Bosch vertel ons meer van sy nie-winsgewende organisasie, Liefde Wen. Foto: Liefde Wen se Facebook-blad.

Bouwer Bosch vertel ons meer van sy nie-winsgewende organisasie, Liefde Wen. Foto: Liefde Wen se Facebook-blad.

Allegaartjie 139 – Donderdag 14 Augustus 2014

Bouwer Bosch praat oor sy nie-winsgewende organisasie, Liefde Wen, en Elizma Theron praat oor haar welwillendheidsorganisasie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae