Lochner de Kock en Francois Stemmet van Boggomsbaai en Mari Bosman se musiek

Mari-Bosman

Mari Bosman praat oor die nuwe liedjie, Mure Val, wat sy onlangs vrygestel het. Foto: maribosman.com

Allegaartjie 223: Woensdag 10 Desember 2014

In hierdie Allegaartjie: Esté Meyer Jansen gesels met Lochner de Kock en Francois Stemmet wat rolle vertolk in Draadloos en Bettie Kemp se radio-vervolgverhaal, Boggomsbaai, en ons gesels met Mari Bosman oor haar musiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae