[Luister] 2015 se rugby hoogtepunte

rugby-920.jpg

Foto: manchestertheatres.com

In die laaste program vir 2015 gesels Hennie Koortzen en Wynie Strydom oor die hoogtepunte van die jaar.  Kobus Wiese, Neil Powell, Eugene Eloff, Piet Strydom en Dan Retief gesels saam.

Rugby-Radio kan elke Donderdag om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Shannon ·

“2015 se rugby hoogtepunte” ?
Ek neem aan dis nou die deel minus SA Rugby ?
My persoonlike hoog punt was toe Eddie Jones die WP in hulle mur in gestuur het.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.