[Luister] Aanvalsvaardighede en skopwerk

rugbypale

Argieffoto

Hennie Koortzen en Wynie Strydom is terug in die Rugby-Radio-ateljee.

Brendan Venter kuier saam en gesels oor Suid-Afrikaanse spanne se gebrek aan aanvalsvaardighede.  Braam van Straaten gee raad oor skopwerk.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Balskop ·

Op die stadium moet ons eerder fokus daarop om ons ekonomie en onsself weer op te bou as om te veel op rugby wat ons ondergang veroorsaak het te fokus. Rugby is lekker maar ons moet onthou dis n spel, dit is vir fun. Dit is nie iets wat ons gaan opbou of beskerm teen die misdaad en politieke aanslag nie.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.