[Luister] Adriaan Strauss se aankondiging, hoe om die Springbokke reg te ruk en die gevare van harsingskudding

Adriaan Strauss. (Foto GB Jordaan)Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in Rugby Radio met Eugene Eloff oor Adriaan Strauss se aankondiging en die swak vertoning van die Springbokke. Die voormalige Springbok, Burger Geldehuys gee sy mening oor wat gedoen moet word om Bok-rugby reg te ruk. Dr. Wayne Viljoen gee ook meer inligting oor harsingskudding en die gevare daarvan.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

John ·

Gedink die wit kaptein gaan dit hotaggter he en die skuld kry vir alles. Bring vir Naas terug. Hy glo skynbaar hy kan dit beter kan doen as Strauss…

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.