[Luister] Afrigters aan die woord

Neil-Powell.jpg

Neil Powell (Foto: ur7’s.com)

Hennie Koorzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.

Saam kuier die Springboksewes afrigter, Neil Powell.  Hulle gesels ook met die afrigter van die Vrystaat Cheetahs, Franco Smith.  Die internasionale skeidsregter, Marius Jonker, gesels ook saam.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae