Luister: Aletté-Johanni gesels oor sosiale etiket

Aletté-Johanni Winckler. (Foto: verskaf)

“Hierdie week fokus ons op sosiale etiket. Van ongemaklike ysbrekers, toevallige geselsies tot die verwagting dat ons altyd ’n goeie eerste indruk moet skep.”

Só gesels Aletté-Johanni Winckler, ’n voorkomskonsultant en bestuurder van Girl-School, ’n afrondingskool vir meisies, in die sewende episode van haar podsendingreeks oor etiket, selfbeeld en selfvertroue op Maroela Media.

  • Luister boaan na Aletté-Johanni Winckler se raad vir ’n goeie sosiale etiket.
  • Besoek hierdie webwerfInstagram-blad of Facebook-blad vir meer inligting oor Aletté-Johanni Winckler.
  • Besoek hierdie webwerf vir meer inligting oor Girl-School, Aletté-Johanni se afrondingskool vir meisies. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Harley Davidson ·

As almal net die feite gee soos dit is en die waarheid weergee sonder om altyd polities korrek te wil wees of die waarheid wil “sugar coat” om meer anvaarbaar te wees sal die meeste van ons regte mense tevrede wees.

Kwikkie12 ·

Wat het geword van hoflikheid. Blanke man vanoggend nie eers gestop by die stop straat en eerste gery oor die stop straat. Gebeur baie…

Harley Davidson ·

Die afwatering van opvoeding het dit veroorsaak saam met gelyke regte vir almal maar jy is heeltemal korrek dit is wat moet gebeur in ‘n beskaafde samelewing.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.