
Foto: wisegeek.com
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.
Die president van die Griekwas, Jannie Louw, kuier saam. Krynauw Otto en Werner Swanepoel gee hul mening oor die toets teen die All Blacks.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
13 Kommentare
Ek is ‘n Suid Afrikaner en half Afrikaans. Soms is ek skaam daaroor.Indien die bokke nie goed haar teen die kiwis nie – en ek glo hulle gaan nie – moet die span, ksptein en Afrigter weet hulle het hul beste gelewer….
Daar is teveel inmenging in sport (van alle riggings af,) ek glo nie die manne of vroue geniet werklik meer die Games wat hulle speel nie.
Ek hoop die varings speel weer mooi rugby en gee die proteas ‘n duur les.
Hoelaat verloor die bokke moreoggend?
Willie half tien
Hoop nie Werner Swanepoel saai more uit nie want om te verloor en te luister na n gesuis in jou ore soos hy uitsaai sal sleg wees so vroeg op n Saterdagoggend.