
Die Springbokke teen Ierland op Nuweland, 11 Junie 2016. Foto: Inus Grobler
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in die program met die Springbokafrigter, Allister Coetzee. Brendan Venter, die voormalige Springbok, kuier ook saam en hulle ontleed die huidige uitdagings vir SA-Rugby.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Bla bla bla . Nie die span , die afrigter of ons rugby stelsel is gebasseer op meriete nie.
Te veel foute? Waarvan praat jy, man! Jy en jou baas is die foute! Ons het nie eers iemand wat n bal kan oorskop nie. sies. Ek kan hoor jy praat maar net woorde..