Luister: Allister Coetzee gesels saam

Allister Coetzee (foto: enca.com)

Allister Coetzee (foto: enca.com)

Tuks se afrigter, Pote Human, kuier saam Hennie Koortzen en Wynie  Strydom in die ateljee.  Allister Coetzee van die Stormers en Naka Drotske van die Cheetahs gesels ook die week saam.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae