Luister: Belangrikheid van die Varistybeker


rugbypale

Argieffoto.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio ateljee.

Hulle gesels met die afrigter van Maties, Hawies Fourie en Nollis Marais, afrigter van die Bulle.  Die voormalige speler en administrateur, Piet Strydom, kuier ook saam.

Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.