[Luister] Beste Springbokspan

Argieffoto

Argieffoto

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio.  Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die ateljee.  Die voormalige afrigter Eugene Eloff gesels oor sy beste Springbokspan vir die wêreldbeker.  Johan Ackermann verskaf inligting oor die Leeus se Curriebekerwedstryd teen die Haaie.  Marius Jonker kuier ook saam en verduidelik ‘n reël of twee.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae