[Luister] Bokke teen Argentinië en omstrede rugbyreëls

 Springbokke_vs_Pumas_GBJordaan_20Aug.jpg

Springbokke vroeër teen die Pumas (foto: GB Jordaan)

Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio-ateljee.

Hulle gesels met Toks van der Linde oor die Bokke se kanse teen Argentinië. Robert du Preez kuier ook saam en gee sy mening oor die Sharks se kanse in die Curriebeker. André Watson verduidelik van die omstrede rugbyreëls.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.