
Foto: pixabay.com
Wynie Strydom kuier saam met Anton Leonard en Gary Botha, afrigters by die Bulls. Swys de Bruin afrigter van die Lions, gesels ook saam uit die buiteland.
Hulle gesels onder meer oor die rol van ʼn afrigter en die kenmerke wat van jou ʼn goeie afrigter maak.
Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!