[Luister] Curriebekereindstryd

 freestate-stadium.jpg

Foto: bloemfonteinguide.co.za

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Franco Smit, Nollis Marais, Gysie Pienaar en Anton Leonard oor die naweek se Curriebekereindstryd.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae