
Argieffoto
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby. Die president van die Luiperds, André May, en die afrigter van die Pumas, MJ Mentz, gesels oor die Curriebekerkompetisie. Piet en Wynie gee hul mening oor die SuperRugby-eindstryd.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!