Luister: Curriebekerrugby

Wynie Strydom

Wynie Strydom

Wynie Strydom is vandag in die Rugby-Radio ateljee.  Hy  gesels met onder andere Johan Ackerman, afrigter van die Goue Leeus en met Franco Smith, die afrigter van die Cheetahs.

Die voormalige Springbokhaker, Gary Botha, kuier saam in die ateljee.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.