Luister: Danie Gerber kuier in die ateljee

gerber.jpeg

‘n Jong Danie Gerber in aksie (foto: independent.co.uk)

Die legende, Danie Gerber, kuier saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom in die ateljee.  Deon Stegmann, Anton Leonard en Toks van der Linde gee hul mening oor die nuwe rugbysake.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae