[Luister] Die Curriebeker 

rugbyskrum_wisegeek_com.jpg

Foto: wisegeek.com

Hennie Koortzen en Wynie Strydom fokus op die Curriebeker. Hulle gesels onder andere met die afrigter van die Valke, Rudi Joubert. Eugene van Wyk, hoof uitvoerende beampte van die Griffons, kuier ook saam.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae