Luister: Die Lions toer in Nieu-Seeland en Australië

wynie-strydom

Wynie Strydom

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Johan Ackermann oor die Lions se suksesvolle toer in Nieu-Seeland en Australië. André Watson bespreek ook van die reëls en die toepassing van die toer.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae