[Luister] Die naweek se halfeindronde-Curriebeker-wedstryde

Wynie Strydom

Wynie Strydom

Hierdie week gesels Rugby-Radio oor Springbokrugby, maar die fokus is nou weer terug op die Curriebeker met die halfeindrondes wat die naweek voorlê.

Wynie Strydom gee sy mening oor die afgelope naweek se wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks.

Hennie en Wynie gesels ook met Swys de Bruyn (afrigter van die Goue Leeus), Francois Venter (kaptein van die Vrystaat Cheetahs), Nollis Marais (afrigter van die Blou Bulle) en Vlok Cilliers (skopafrigter van die Westelike Provinsie) oor die naweek se halfeindronde-Curriebeker-wedstryde.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae