Luister: Die naweek se kragmeting tussen die Bulls en Stormers

Bulls_vs_WesternForce_GBJordaan_21Mrt15_12-1024x448.jpg

Die Bulls vroeër teen die Western Force. Foto: GB Jordaan

Programleier Hennie Koortzen en mede-aanbieder Wynie Strydom gesels kortliks oor die naweek se uitslae.

Hulle bespreek ondermeer die naweek se kragmeting tussen die Bulls en die Stormers met Frans Ludeke (afrigter van die Bulls) en Allistair Coetzee (die Stormers se afrigter).

Luister elke Donderdagaand om 19:15 na Rugby-Radio op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae