[Luister] Die nuwe Bokgroep, voorskou van die Bulle se wedstryd en skeidsregtersake word bespreek

blou bulleDie programleier Jaco Versfeld en Otto Lambrechts (die borg), gesels tydens hierdie week se Rugby-Radio met Piet Strydom, voormalige speler en administrateur, oor die aankondiging van die Bokgroep; Nollis Marais, die Bulle se afrigter, praat oor die span se huidige vorm en komende naweek se wedstryd; en Marius Jonker, voormalige internasionale skeidsregter, bespreek skeidsregtersake.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae