
Argieffoto
Dit is weer tyd vir Rugby-Radio. Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier onder andere saam met Dan Retief, Duitser Bosman, Vincent Kock, CJ Stander en André Watson.
Daar word gesels oor die nuwe Springbokafrigter en Ierland se toer na Suid-Afrika wat plaasvind in Junie. SuperRugby is ook een van die gesprekspunte.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!