Luister: die Springbokke is in Cardiff en Morné Steyn gesels uit Parys

cardiff_millennium_stadiumDit is weer tyd vir Hennie Koortzen en Wynie Strydom om rugby te gesels. Hulle gesels met die Springbokke in Cardiff en Morné Steyn in Parys.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae