[Luister] Die Springbokke teen die All-Blacks en die Curriebeker-finaal

Heyneke Meyer

Heyneke Meyer

In dié program praat Hennie Koortzen en Wynie Strydom met Springbokafrigter Heyneke Meyer reguit oor Suid-Afrika se kanse teen die All Blacks. Johan Ackermann en Carel du Plessis gee hul mening oor die Curriebeker-finaal.

  • Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae